Ons behuising fokus op die behoefte van afgetredenes en toekomstige voorsiening vir jonger generasies.
Die behuisingsontwikkeling sal bestaan uit
24 eenvertrekwonings eenhede (Inwoners ouer as 55)
28 dubbelverdieping slaapkamer eenhede
32 versorgings beddens
Ons gemeenskap is ontwerp met geloof en toekoms in gedagte. Ons bied 'n verskeidenheid geriewe aan, insluitend 'n kerk, 'n kleuterskool, en 'n speelpark. Ons is ook besig met die beplanning van 'n voëlpark, 'n restaurant, 'n tuckshop, 'n privaat ontspanningsaal vir verjaarsdae, 'n vaardigheids-/kennisoordragskool, en groente- en kruie tuine.
Ons kleuterskool bied 'n veilige en stimulerende omgewing vir jou kind om te leer en te groei.
Ons kerk (Gemeente sonder grense) is waar ons saam kom om te bid, te loof en mekaar te ondersteun.
Ons speelpark is 'n opwindende plek vir kinders om te speel en nuwe maats te maak.
This page uses Google Maps. The map will be loaded from Google-Server and some of your data may be used by Google. In order to see the maps, please click accept. You can also click here to see further information related to this.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. By continuing to use this website, you agree to their use. For details, please check our Privacy Policy & Terms and Conditions.
Lewensreis Gemeenskap
'n Tuiste vir alle generasies.