Laerskool Emfulenipark

School & Education
1006
https://vaalio.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/925/emfulenipark-1624432767.jpg
Address: Cnr Fir and Olienhout Street, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng, South Africa
Phone: 0169322010
  • Business Details

By Laerskool Emfulenipark ontwikkel ons die kind se volle potensiaal as mens. Die basis van onderrig is Christelike waardes en norme en ons leer ons kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle talente en regte. Deur kwaliteit onderrig, in ‘n georganiseerde millieu, word ons kinders begelei om “streetwise” te wees. Deur moedertaalonderrig streef ons daarna om ons kinders geestesweerbaar te maak sodat hulle vaardighede gebalanseerd ontwikkel vir die eise van ons tyd, maar ook vir die eise van die toekoms. Ons skool beskik oor gehalte opvoeders en voldoende fasiliteite om leerders te lei in hulle ontwikkeling tot hulle volle potensiaal. Ons ouergemeenskap vervul in hierdie strewe ‘n integrale rol in die opvoedingspan.

Business location has not been defined

Who is online

We have 45 guests and no members online